Akkommodasie 2018

Die Famielie eenhede asook kamers is alleenlik beskikbaar vanaf 13:00 op die dag van u troue tot en met 09:30 die volgende dag. Geen uitsonderings sal gemaak word nie. Ontbyt word bedien om 08:15 – almal moet asb stiptelik wees. Zakopane is net n oornagfasiliteit en bied geen aktiwiteite asook geen luukshede in die kamers byvoorbeeld lugreeling, mini bar en skoonmaakdiens geduurende verblyf nie. Akkomodasie pryse is onderhewig aan verandering.

  • 14 x Oornag kamers is beskikbaar. Maksimum van 2 persone wat deel. R640 per kamer – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 2 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 4 persone wat deel. R320.00 per persoon of R1280 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 1 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 6 persone wat deel. R320.00 per persoon of R1920 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • Ons nooi u gaste uit wat nie by Zakopane oorslaap om die oggend saam met die bruidspaar ontbyt te geniet. Die kontinentale ontbyt is R95.00 pp.
  •  Kinders onder 5 jaar eet gratis en kinders 5-10 jaar R50 pp.

Lodge Kamers

Die kamers wat op n bed en ontbyt bestuur word kan moontlik beskikbaar wees . U kan net n maand voor troue ons kontak dan kan ons u inlig oor bekikbaarheid .

  • 4 x Oornag kamers is beskikbaar. Maksimum van 2 persone wat deel. R640 per kamer – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 2 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 4 persone wat deel. R320.00 per persoon of R1280 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 1 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 6 persone wat deel. R320.00 per persoon of R1920 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • Ons nooi u gaste uit wat nie by Zakopane oorslaap om die oggend saam met die bruidspaar ontbyt te geniet. Die kontinentale ontbyt is R95.00 pp. Kinders onder 5 jaar eet gratis en kinders 5-10 jaar R50 pp.

Enkel persoon wat oorslaap in n kamer betaal n bedrag van R420 insluitend n kontinentale ontbyt .

Bruidskamer  nommer 2. R740 per eenheid - Insluitend kontinentale ontbyt

  • Alle akkomodasie beskik oor die volgende:
  • Linne
  • Stort
  • Handoeke
  • Dakwaaier

Bring asb eie badkamer benodighede en muskiet verweerder.

Ekstra ontbyt vir gaste wat nie oorslaap nie:
R95-00 pp – Alleenlik op saterdae en sondae.
R50-00 pp – Vir kinders onder 10 jaar.

Sleutels word uitgegee om 13:00 by “ontvangs” (By ingang na Venue)

Betalings  ( Geen kaart fasiliteite beskikbaar )

Stuur asb bewys van betaling aan ons per Epos of Faks na zakopanevillage@gmail.com of 086 611 3485

ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
Tjek Rekening nr:  62207750234
REF:  U Naaam  & datum van troue
Padkaart