Akkommodasie 2019

Die Familie eenhede asook kamers is alleenlik beskikbaar vanaf 13:00 op die dag van u troue tot en met 09:30 die volgende dag. Geen uitsonderings sal gemaak word nie. Ontbyt word bedien om 08:15 – almal moet asb. stiptelik wees. Zakopane is net n oornag fasiliteit en bied geen aktiwiteite asook geen luukshede in die kamers byvoorbeeld lugreëling, mini bar en skoonmaakdiens gedurende verblyf nie. Akkommodasie pryse is onderhewig aan verandering.

  • 14 x Oornag kamers is beskikbaar. Maksimum van 2 persone wat deel. R680 per kamer – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 2 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 4 persone wat deel. R340.00 per persoon of R1360 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 1 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 6 persone wat deel. R340.00 per persoon of R2040 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • Ons nooi u gaste uit wat nie by Zakopane oorslaap om die oggend saam met die bruidspaar ontbyt te geniet. Die kontinentale ontbyt is R95.00 pp.
  •  Kinders onder 5 jaar eet gratis en kinders 5-10 jaar R50 pp.

 Lodge Kamers

Die kamers wat op ’n bed en ontbyt bestuur word kan moontlik beskikbaar wees. U kan net n maand voor troue ons kontak dan kan ons u inlig oor beskikbaarheid.

  • 4 x Oornag kamers is beskikbaar. Maksimum van 2 persone wat deel. R680 per kamer – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 2 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 4 persone wat deel. R340.00 per persoon of R1360 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • 1 x Familie kamers is beskikbaar. Maksimum van 6 persone wat deel. R340.00 per persoon of R2040 per eenheid – insluitend kontinentale ontbyt.
  • Ons nooi u gaste uit wat nie by Zakopane oorslaap om die oggend saam met die bruidspaar ontbyt te geniet. Die kontinentale ontbyt is R95.00 pp. Kinders onder 5 jaar eet gratis en kinders 5-10 jaar R50 pp.

Enkel persoon wat oorslaap in n kamer betaal n bedrag van R440 insluitend n kontinentale ontbyt.

Bruidskamer nommer 2. R780 per eenheid - Insluitend kontinentale ontbyt

  • Alle akkommodasie beskik oor die volgende:
  • Linne
  • Stort
  • Handdoeke
  • Dakwaaier

Bring asb. eie badkamer benodighede en muskiet verweerder.

Ekstra ontbyt vir gaste wat nie oorslaap nie:
R95-00 pp – Alleenlik op Saterdae en Sondae.
R50-00 pp – Vir kinders onder 10 jaar.

Sleutels word uitgegee om 13:00 by “ontvangs” (By ingang na Venue)

Betalings  ( Geen kaart fasiliteite beskikbaar )

Stuur asb bewys van betaling aan ons per Epos of Faks na zakopanevillage@gmail.com of 086 611 3485

ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
Tjek Rekening Nr:  62207750234
REF:  U naam  & datum van troue
Padkaart