Zakopane Self Catering Barn

For enquiries contact us 071 265 9262
or Email : zakopanevillage@gmail.com

2018 Funksie Pryse

Vrydae & Saterdae vir funksie max 100 mense
R2000 van 08:00 - 16:00
R2500 van 17:00 - 24:00
R4500 van 08:00 - 24:00
Dep : R1500 ( Nie deel van venue huur want u kry dit terug na afloop van funksie)

Zakopane “Self Catering” Skuur vir Funksies
Hierdie pragtige oopplanskuur is beskikbaar vir funksies met n dansvloer en kan maksimum van 100 gaste vat. Eie eet en drinkgoed kan ingebring word .

Ingesluit by prys :

  • Oop plan skuur
  • Langwerpige houttafels
  • Houtbankies
  • Kombuis met wasbakke ,dubbel deur yskas vrieskas en mikrogolfoond
  • 100 Wit enamel borde & bekers
  • 100 Messe ,vurke , eetlepels & tee lepels
  • 100 Bier glase ,wynglase
  • Braaiers& braai tange
  • Boma (bring eie hout vir boma )
  • Skoonmaak voor en na die funksie
  • Skoon badkamer met toilet papier
  • Sekuriteits wag

Ekstra te huur

  • 3 Gasplate  R200
  • Gasbottel R250
  • Popcorn masjien met 1kg pitte en soute R250
  • Glas eetgerei soos grootborde , klein bordjies , nagereg bakkies en koffie bekers R3.50 elk .
  • Platters R420 ( vir 20 persone )
  • Ligte etes (doen navrae)
  • Spitbraai(doen navrae)
  • Braai pakkies met pap, sous en slaai (doen navrae)

Kantoor

Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.

Padkaart

Koordinate: 25° 39’ 49.  21 Suid / 27° 48’ 37. 78 Oos

Betalings

Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word.  Die Deposito word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend breuk skade sal dit eers vereffen word van die breuk skade deposito alvorens terugbetalings al geskied na afloop van u funksie.Indien u belangstel om u funksie by Zakopane te hou, betaal asseblief die betaling binne sewe (7) dae.

Betalings
ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
TjekRekeningnr:  62207750234
REF:  Naam & datum &skuur

2018 Trou Pryse

Vrydae & Saterdae vir trou funksie max 100 mense
R6500 Vir Troues

Tye: 10:00 – 24:00
Dep : R2500 ( Nie deel van venue huur want u kry dit terug na afloop van funksie)

Zakopane “Self Catering” Skuur vir Troues
Hierdie pragtige oopplan skuur is beskikbaar vir troues met n dansvloer en kan maksimum van 100 gaste vat. Eie eet en drinkgoed kan ingebring word .

Ingesluit by prys :

  • Oopplan skuur
  • Langwerpige hout tafels + Hessian runners met kant
  • Hout bankies
  • 2 x hout tolle vir koek & geskenk tafel
  • Hout skywe vir “Center pieces”
  • Kombuis met wasbakke , dubbeldeur yskas , vrieskas en mikrogolf oond
  • 100 wit enamel borde & bekers
  • 100 messe , vurke , eetlepels & tee lepels
  • 100 bier glase , wyn glase & sjampanje glase
  • Urn
  • Braaiers & braai tange
  • Boma met een bondel hout
  • Skoonmaak voor en na die troue
  • Skoon badkamers met toilet papier
  • Sekuriteits wag

Ekstra te huur

  • 3 Gasplate R200
  • Gasbottle R250
  • Popcorn masjien met 1kg pitte en soute R250
  • Glas eetgerei soos grootborde , klein bordjies , nagereg bakkies en koffie bekers R3.50 elk .
  • Platters R420 ( vir 20 persone )
  • Spitbraai (doen navrae)
  • Braai pakkies met pap, sous en slaai (doen navrae)
  • Ligte etes (doen navrae)

Kantoor

Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.

Padkaart


Koordinate: 25° 39’ 49. 21 Suid / 27° 48’ 37. 78 Oos

Betalings

Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word. Die Deposito word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend breekskade en kerswas op die runners sal dit eers vereffen word van die breekskade deposito alvorens terugbetaling sal geskied na afloop van u funksie Indien u belangstel om u funksie by Zakopane te hou, betaal asseblief die betaling binne sewe (7) dae.

Betalings
ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
Tjek Rekening nr: 62207750234
REF: Naam & datum van troue asook skuur