Zakopane Self Catering Barn

For enquiries contact us 071 265 9262
or Email : zakopanevillage@gmail.com

Barn
Vrydae, Saterdae & Sondae vir funksie max 100 mense
R2000 van 08:00 - 16:00
R2500 van 17:00 - 24:00                Vrydae & Saterdae
R4500 van 08:00 – 24:00
R3000 van 08:00 - 24:00 Sondae
Dep : R2000 ( Nie deel van venue huur want u kry dit terug na afloop van funksie)
       
Zakopane “Self Catering” Skuur vir Funksies
Hierdie pragtige oopplan skuur is beskikbaar vir funksies met n dansvloer  en kan maksimum van 100 gaste vat. Eie eet en drinkgoed kan ingebring word .

Ingesluit by prys :

  • Langwerpige hout tafels met hout bankies
  • Kombuis met wasbakke , dubbel deur yskas vrieskas en mikrogolf oond  
  • 100 Wit enamel borde & bekers
  • 100 Messe , vurke , eetlepels & tee lepels
  • 100 Bier glase  , wyn glase
  • Braaiers & braai tange
  • Boma (bring eie hout vir boma )
  • Skoonmaak voor en na die funksie
  • Skoon badkamer met toilet papier
  • Sekuriteits wag

Ekstra te huur

  • 3 Gasplate  R200
  • Gasbottel R250
  • Popcorn masjien met 1kg pitte en soute R250
  • Platters R420 ( vir 20 persone )
  • Ligte etes (doen navrae)
  • Spitbraai(doen navrae)
  • Braai pakkies met pap, sous en slaai (doen navrae)

Kantoor

Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.

Padkaart

Koordinate: 25° 39’ 49.  21 Suid / 27° 48’ 37. 78 Oos

Betalings

Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word.  Die Deposito word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend breukskade sal dit eers vereffen word van die breukskade deposito alvorens terugbetaling sal geskied na afloop van u funksie. Indien u belangstel om u funksie by Zakopane te hou, betaal asseblief die betaling binne sewe (7) dae.

Betalings

ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
Tjek Rekening nr:  62207750234
REF:  Naam & datum &skuur