Funksies Inligting Pakket

INLIGTING PAKKET VIR FUNKSIES

Weeksdae , Vrydae & Sondae

Huur van onthaalsaal (100 persone) Ingesluit : 12 Ronde tafels, 100 yster stoele, 100 stoel kussings, 100 eet borde, slaai bordjies, Nagereg bakkies, messe, vurke, lepels, wynglase, sjampanje glase,bier glasse. Skoonmaak voor en na die funksie. Vloer bestuurder , 2 Kelners (runners). Badkamers met toiletpapier

R 7 500.00
R 2 500.00 Dep

11:00 tot 15:00

Huur van kapel

R 600.00

11:00 tot 18:00

Huur van ontbyt area ( max 60 persone )
Eetgerei ingesluit soos by onthaal saal maar slegs 60 van elk.

R 1 500.00
R 600.00 Dep

 

E
K
S
T
R
A
S

Kelners

R 150.00 elk

Barman

R 450.00 elk

Koordineerder(Saal regmaak en tafels dek .Beskikbaar vir 5 ure)

R 300.00

Koffie kroeg met Koffie , suiker , tee en 5L melk

R 275.00

Tafels

R 35.00 elk

Stoele

R 5.00 elk

Tafeldoeke

R 20.00 elk

Overlays

R 15.00 elk

Stoelstrikke

R 3.00 elk

Servette

R 3.00 elk

Onderborde

R 5.00 elk

Eetgerei

R 2.00 per item

Sap bekers
Bekers met water en ys
Bekers met sap en ys

R 10.00 elk
R 15.00 elk
R 35.00 elk

Chaffers met inners

R 80.00 elk

Fuel + houers

R 15.00 elk

Opskep lepels

R 10.00 elk

Aircons

R 250.00 elk

Gas heaters

R 300.00 elk

Etes

Doen navrae vir spyskaart

R85.00 p.p
R100.00 p.p
R125.00 p.p

Verhuurings

Doen navrae oor verhuurings

 

 Kroegfasiliteite

Ons is ‘n gelisensieerde besigheid en kan dus voorsien in al u behoeftes ten opsigte van drank. 

Kantoor
Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.

Ekstras
Ekstra vir etes,vingerbord happies, lekkergoed emmertjie ens.

Verhurings
U kan ook addisionele items vir u funksie in huur by Zakopane. Skakel gerus die kantoor vir meer inligting.

Padkaart

Garmen 25°39.812’SOUTH 27°48.624’EAST
Tom Tom 25° 39' 49. 21 SOUTH / 27° 48' 37. 78 EAST

Neem kennis dat Zakopane oor geen kaart fasiliteite beskik en slegs kontant aanvaar word.

Deposito

Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word. ‘n Deposito van R3500 word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend
breekskade en kerswas op die tafeldoeke sal dit eers vereffen word alvorens terugbetaling sal geskied veertien (14) dae na afloop van u troue. Indien u belangstel om u troue by Zakopane te hou, betaal asseblief die deposito binne sewe (7) dae.

Deposito betalings

ZAKOPANE EVENTS
FNB – BRITS
Tjek Rekening nr: 62207750234
REF: Bruid se naam & datum van troue