Speelpark & Lapa 2018

Maandae tot Donderdae
11:00-18:00

Lapa & Speelppark Tesame R700

  • R15 p.p meer as 30
  • R10 per kind meer as 20


Vrydae
11:00-21:00

Lapa & Speelpark Tesame R900

  • R15 p.p meer as 30
  • R10 per kind meer as 20


Saterdae
09:00-14:00 / 15:00-21:00

Middag Sessie Lapa & Speelpark Tesame
15:00 – 21:00 R900

Voldag Lapa & Speelpark Tesame
09:00 – 21:00 R1400

  • R15 p.p meer as 30
  • R10 per kind meer as 20

Sondae

Lapa & Speelppark Tesame
10:00-17:00 R1000

  • R15 p.p meer as 30
  • R10 per kind meer as 20


Deposito: R350 Tye/pryse

Urn , Koffie , Tee, Melk : R100.

INGESLUIT BY DIE PRYS:

Lapa (max 30 persone)

  • Voorbereiding en opruiming
  • 5x Staal tafels
  • 30x wit plastiek stoele
  • Tafeldoeke (beperkete kleure in voorraad)
  • Standaard eetgerei
  • Glase
  • Kombuis met yskas
  • Veilige parkering vir gaste
  • Braai geriewe
  • Badkamer

Speelpark (max 20 kinders)

  • Voorbereiding en opruiming
  • 2x Kinder tafel en hout bankies (20 sitplek)
  • Tafeldoeke vir tafels (beperkte kleure in voorraad)
  • Plastiek eetgerei vir kinders
  • Plastiek glase vir kinders
  • Veilige parkering vir gaste
  • Klimrame
  • Springkasteel
  • Fietsie baan + fietsies
  • Plaasdiere
  • Rondomtalie
  • Sandpit
  • Foto borde

Lapa/speelpark

U is welkom om u eie alkoholiese drank en koeldrank in te bring.

Kantoor

Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.

Ekstras

  • Urn , Koffie , Tee , 1 x 2L melk : R150
  • Popcorn Masjien met 1kg pitte 3 x Soute en 20 Bruin Sakkies : R350
  • Lekkers R15 – R20
  • Bokksies R5
  • Foto Borde Gratis
  • Perde koets , karretjie , minion, plaas tema, Frozen en mini muis

Platters : Sout , Soet of gemeng

R400 vir 20 persone (5 happies per persoon) R200 vir 10 persone (5 happies per persoon)

Platters (Kinders): Sout , Soet of gemeng

R400 vir 20 persone (5 happies per persoon) R200 vir 10 persone (5 happies per persoon)

Padkaart
Koordinate: 25° 39’ 49. 21 Suid / 27° 48’ 37. 78 Oos

Betalings

Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word. Die venue-huur & breekskade word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend breekskade en kerswas op die tafeldoeke sal dit eers vereffen word van die breekskade deposito alvorens terugbetaling sal geskied na afloop van u funksie Indien u belangstel om u funksie by Zakopane te hou, betaal asseblief die betaling binne sewe (7) dae.

Zakopane Events

FNB – BRITS

Tjek Rekening nr: 62207750234

REF: Naam & datum van funksie