Zakopane Catch & Release

Visvang “Catch & Release”

2 Damme met Blou kurpers , Rooibors kurpers & Karp .
Volwassene : R50 p.p
Kinders onde 12 en nie hengelaars : R30 p.p

Reëls

  1. Geen visvang met nette .
  2. Geen bote , “rubberducks” of kanoes.
  3. Geen aasbootjies.
  4. Geen hoeke met weerhakke.
  5. Geen swem in damme .
  6. Slegs vang en vrylaat van vis. ‘n Boete van R250.00 per vis sal aan u uitgereik word indien u die vis hou en nie vrylaat.
Hanteer die vis met sorg en sit so gou as moontlik weer terug in water .