
Speelpark & Lapa
Maandae tot Donderdae
11:00-18:00
Lapa & Speelppark Tesame R800
- R15 p.p meer as 30
- R10 per kind meer as 20
Vrydae
11:00-21:00
Lapa & Speelpark Tesame R1000
- R15 p.p meer as 30
- R10 per kind meer as 20
Saterdae
09:00-14:00 / 15:00-21:00
Oggend Sessie Lapa & Speelpark Tesame
09:00 – 14:00 R850
Middag Sessie Lapa & Speelpark Tesame
15:00 – 21:00 R1000
Voldag Lapa & Speelpark Tesame
09:00 – 21:00 R1500
- R15 p.p meer as 30
- R10 per kind meer as 20
Sondae
Lapa & Speelppark Tesame
10:00-17:00 R1100
- R15 p.p meer as 30
- R10 per kind meer as 20
Deposito: R350 Tye/pryse
INGESLUIT BY DIE PRYS:
Lapa (max 30 persone)
- Voorbereiding en opruiming
- 5x Staal tafels
- 30x wit plastiek stoele
- Tafeldoeke (beperkete kleure in voorraad)
- Standaard eetgerei
- Glase
- Kombuis met yskas
- Veilige parkering vir gaste
- Braai geriewe
- Badkamer
Speelpark (max 20 kinders)
- Voorbereiding en opruiming
- 2x Kinder tafel en hout bankies (20 sitplek)
- Tafeldoeke vir tafels (beperkte kleure in voorraad)
- Plastiek eetgerei vir kinders
- Plastiek glase vir kinders
- Veilige parkering vir gaste
- Klimrame
- Springkasteel
- Fietsie baan + fietsies
- Plaasdiere
- Rondomtalie
- Sandpit
- Foto borde
Lapa/speelpark
U is welkom om u eie alkoholiese drank en koeldrank in te bring.
Kantoor
Kantoor is weekliks oop vanaf 08:00 – 13:00 vir enige algemene navrae.
Ekstras
- Urn , Koffie , Tee , 1 x 2L melk : R150
- Popcorn Masjien met 1kg pitte 3 x Soute en 20 Bruin Sakkies : R350
Water glybaan
R250 per dag R350 per dag
Padkaart
Koordinate: 25° 39’ 49. 21 Suid / 27° 48’ 37. 78 Oos
Betalings
Indien u ‘n datum bespreek sal dit slegs vir sewe dae gehou word. Die venue-huur & breekskade word verlang om u bespreking te bevestig. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar in die geval van kansellasie. Indien daar enige skade aan die perseel aangebring is, insluitend breekskade en kerswas op die tafeldoeke sal dit eers vereffen word van die breekskade deposito alvorens terugbetaling sal geskied na afloop van u funksie Indien u belangstel om u funksie by Zakopane te hou, betaal asseblief die betaling binne sewe (7) dae.
Zakopane Events
FNB – BRITS
Tjek Rekening nr: 62207750234
REF: Naam & datum van funksie